Celia se Selfsorg Akkommodasie Witrivier

Kliek hier om jou besigheid met ons te lys
Celia se Selfsorg Akkommodasie Witrivier



Kontakbesonderhede

Kontak persoon
Celia Allan
Selfoon Nommer
0827702161


Celia se selfsorg akkommodasie in Witrivier bestaan uit 'n afsonderlike deel van haar huis met twee slaapkamers. Die hoof slaapkamer het 'n dubbel bed terwyl die tweede slaapkamer twee enkelbeddens het. Daar is ook 'n private sitkamer, klein kombuis met buite braaigeriewe.








Terug Terug na bo